Item 1262 - Die Belangrikheid van Plaaslike Regeringsverkiesings

Identity area

Reference code

ZA COM MR-S-1262

Title

Die Belangrikheid van Plaaslike Regeringsverkiesings

Date(s)

  • 1995-10-28 (Creation)

Level of description

Item

Extent and medium

Transcription of speech made by Mr Mandela

Context area

Name of creator

(18 July 1918-5 December 2013)

Biographical history

Archival history

Migrated from the Nelson Mandela Speeches Database (Sep-2018).

Immediate source of acquisition or transfer

Content and structure area

Scope and content

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Conditions governing reproduction

Language of material

  • English

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

TRANSCRIPT

Dit is vir my 'n groat plesier om vandag hier by u te wees, veral omdat ons nou so naby is aan ons eerste demokratiese plaaslike regeringsverkiesing. Die eerste November is 'n belangrike dag op die kalender van ons stryd vir `n demokratiese Suid-Afrika. Dit is deur demokratiese plaaslike regeringsrade wat ons gemeenskappe, tesame met die ANC, die mag sal he om werklik ons eie lewens te verander.

Verlede jaar het Suid-Afrikaners in hul miljoene geveg vir verandering. Die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners het die ANC gekies om ons land te lei. HuIle het dit gedoen omdat die ANC 'n beter lewe kan bring waar hulle woon. Tesame met die ANC op plaaslike vlak kan u verseker dat die doelgerigte stappe wat die ANC op Nasionale en Provinsiale vlak geneem het in u eie gebied geimplimenteer word.

Die ANC staan vir eenheid

Die ANC het 'n lang en trotse geskiedenis van am gemeenskappe te verenig. Ten einde ons gemeenskappe weer op te bou en te ontwikkel, is 'n verenigde stem en visie absoluut noodsaaklik. Dit is slegs deur middel van eenheid dat ons vorentoe sal kan beweeg en kan verseker dat ons gemeenskappe stabiele en veilige piekke is om in te woon.

Daar is egter elemente binne ons gemeenskappe wat daarop uit is om ons te probeer verdeel op etniese gronde. Dit sal ons slegs terugsleep in die verlede waarvan ons met soveel stryd geslaag het am onsself te bevry. Die ANC tesame met die meerderheid van die mense in ons land het 'n visie van 'n reenboognasie, van mense wat saamleef as Suid-Afrikaners en wat saamwerk tot voordeel van alma!. Die ANC het ontstaan uit die beginsels van eenheid en gelykheid en daardie beginsels is diep gewortel in die hele aard en karakter van die ANC.

Die enigste manier om ons land werklik te verander en die verskriklike gevolge van apartheid reg te stet, is deur vereenigde gemeenskappe wat saamwerk. Ons het werklik hoop vir hierdie land en vir die provinsies van Kaap. Die ANC is trots daarop am mense te verenig en saam met ons die pad te loop van heropbou en ontwikkeling.

Wanneer die ANC van regstellende aksie praat, dan praat ons van die bemagtiging van almal wat deur apartheid benadeel is. Dit sluit in kleurlinge, Indiers, Africans en vroue wat die geleentheid gegee moet word om hulle volle potensiaal te bereik. Dit beteken nie dat mense teen mekaar afgespeel moet word en teen mekaar kompeteer nie. Diegene wat se dat regstellende aksie slegs sekere groepe in ons gemeenskap bevoordeel is skuldig aan 'n flagrante verdraaiing van die beleid van die ANC. In ons nuwe demokrasie is regstelrende aksie 'n reg vir almal wat gemarginaliseer is tot tweederangse burgers deur apartheid.

Die meerderheid van Suid-Afrikaners was verenig agter Die ANC in die stryd teen apartheid. Nou moet ons hande vat en saamwerk in hierdie periode van heropbou.

Op 'n plaaslike vlak het die ANC hard gestry om die verdeerdhede van die verlede uit te wis. Die ANC strewe daarna om Or alle sektore van die gemeenskap te verenig. Geen Suid-Afrikaner moet in vrees leef vir die ander nie. Ons is almal venote vir verandering.

Ons het vandag na Graaff Reinette gekom om die eenheid waarvoor die ANC so hard gewerk het te versimboliseer en aan te hou om daaraan te bou. Die Kaapse Strook wat die drie groat Kaapse provinsie verbind verteenwoordig die fisiese skakel en kontak wat ons mense verenig oar provinsiaare grense heen.

Hierdie fisiese kontak kan ook gebruik word as 'n belangrike kanaal vir ekonomiese ontwikkeling van die Oos-, Wes- en Noord Kaap.

Note

RELATED INFORMATION

Speech is in Afrikaans

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Acquisition method: Hardcopy ; Source: ANC Archives, Office of the ANC President, Nelson Mandela Papers, University of Fort Hare. Accessioned on 22/01/2010 by Zintle Bambata

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related subjects

Related people and organizations

Related genres

Related places