Item 1328 - Notas vir 'n toespraak deur President Nelson Mandela by die Bruilof van Chester en Theresa Williams

Identity area

Reference code

ZA COM MR-S-1328

Title

Notas vir 'n toespraak deur President Nelson Mandela by die Bruilof van Chester en Theresa Williams

Date(s)

  • 1996-12-07 (Creation)

Level of description

Item

Extent and medium

Transcription of speech made by Mr Mandela

Context area

Name of creator

(18 July 1918-5 December 2013)

Biographical history

Archival history

Migrated from the Nelson Mandela Speeches Database (Sep-2018).

Immediate source of acquisition or transfer

Content and structure area

Scope and content

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Conditions governing reproduction

Language of material

  • English

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

TRANSCRIPT

Meneer die Seremoniemeester;
Ge-eerde Gaste;
Familie en Vriende,

Suid-Afrika het al baie vreugde van Chester ontvang. As rugbyspeler het by so die verbeelding aangegryp, dat dit nie slegs rugby ondersteuners is wat gedeel het in die vreugde van sy prestasies nie. Hy het alle Suid-Afrikaners trots gemaak en plesier verskaf.

Maar vandag verskaf by en Theresa die grootste vreugde. Dit is 'n groot eer om te kan deel in in hierdie heuglike dag in hul lewens. Weer eens kan Chester en Theresa seker wees dat duisende Suid-Afrikaners saam met hulle fees vier. Hierdie drie wat hulle as 'n spanpoging druk, word deur ons almal toegejuig.

Van die gaste wat my al met besoeke vereer het by my huis Genadendal, was Chester en Theresa saam met Errol Tobias en sy vrou. Daardie besoek bly vir my 'n hoogtepunt. Daarom is dit vir my so 'n besondere vreugde om nou weer hierdie geleentheid met hulle te kan deel.

Theresa en Chester: Ons wense julle alle geluk en vreugde en 'n lang lewe saam met mekaar. Julle is trotse rol modelle vir baie mense in hierdie samelwewing. Ons weet dat ook in julle huwelikslewe julle daardie besielende voorbeeld sal bly stel.

Veelsgeluk!

Note

RELATED INFORMATION

Speech is in Afrikaans

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Acquisition method: Hardcopy ; Source: ANC Archives, Office of the ANC President, Nelson Mandela Papers, University of Fort Hare. Accessioned on 26/01/2010 by Zintle Bambata

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related subjects

Related people and organizations

Related genres

Related places