page 11 - My Life with Nelson Mandela (page 3) [swart_jack swart's life story_011.jpg]

Identity area

Reference code

ZA COM NMAP 2012/32-7-2-11

Title

My Life with Nelson Mandela (page 3) [swart_jack swart's life story_011.jpg]

Date(s)

  • 1988-12-07 to 1990-02-11 (Creation)

Level of description

page

Extent and medium

1 digital image
1.63 MB

Context area

Name of creator

Biographical history

Archival history

Immediate source of acquisition or transfer

Jack Swart

Content and structure area

Scope and content

Page 3 (typed) of Swart's Life Story.

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Access by permission of the Nelson Mandela Centre of Memory

Conditions governing reproduction

Language of material

  • Afrikaans

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

SERSANT HANEKOM WAT NET VIR N KORT TYDJIE DAAR WEKSAAM WAS, WAAR-NA DIé TAKE OOK MYNE GEWORD HET.

OP 8 DESEMBER I988 HET GEV. NELSON SY EERSTE BESOEKER ONTVANG NAAMLIK MINISTER KOBIE COETZEE, BRIG.ERIKA VAN ZYL EN KOL. GORDON.

NA DIE BESOEK HET DIT GOU TOT MY DEURGEDRING DAT HIERDIE NEEL BELANGRIK ER GEVANGENE IS AS WAT EK GEDINK HET. AANGESIEN DIE BESOEKERS HOM AS MENEER AANGESPREEK HET, HET DIT MY GEHINDER DAT EK HOM OP SY NAAM NOEM. EK HET OORGESTAP NA DIE KANTOORBLOK EN AAN MAJOOR MARAIS GEVRA HET HOE EK DIE GEVANGENE MOET AANSPREEK AANHESIEN DIE BESOEKERS HOM AS MENEER AANGESPREEK HET. MAJOOR MARAIS HET MY MEEGEDEEL DAT EK HOM OP SY NAAM OF VAN MOES AAN-
SPREEK. DIE GEVANGENE WAS DUIDELIK NIE HEERMEE TEVREDE NIE EN HET ONS LATER NA N BESOEK DEUR GENERAAL WILLEMSE OPDRAG GEKRY OM HOM AS MENEER AAN TE SPREEK, WAT NIE VIR MY N PROBLEEM WAS NIE.

ALHOEWEL MNR. MANDELLA SUPER FIKS WAS HET HY ELKE OGGEND VANAF 4 UUR OEFENINGE GEDOEN TOT 6 UUR. DIE OEFENINGE HET BESTAAN UIT GEWIGTE, N OEFEN FIETS EN GEWONE LIGGAAMLIKE OEFENINGE.

N MEDIESE ORDONANS GEWONLIK MAJOOR KLEINHANS HET ELKE OGGEND VOOR ONTBYT MNR. MANDELLA SE KOORS EN BLOEDDRUK GEMONITOR EN VERNEEM HET NA SY ALGEMENE GESONDHEID.

DIT WAS DUIDBLIK AAN MY GESTEL DAT EK HOM NIE MOET BEDIEN MET ETES NIE MAAR DAT EK HOM MOET ROEP WANNEER ETE REG IS EN HY DIT DAN SELF MOET KOM HAAL. DIE RELING HET NIE VIR MY REGGELYK NIE EN HET EK IN DIE BEGIN SY ETE OP N SKINKBORD GEPLAAS EN HOM DAN GE-ROEP. LATER HET EK EGTER DIE TAFEL IN DIE EETKAMER GEDEK EN SY ETE OP DIE TAFEL GEPLAAS NA EK HOM GEROEP HET. HY HET EGTER SELF AFGEDEK EN DIE SKOTTELGOED IN DIE OPWAS BAK GEPLAAS. IN DIE BEGIN
HET EK SOOS REEDS GENOEM N GEVANGENE GEVANGENE GEHAD WAT DIE SKOTTELGOED GEWAS EN ANDER SKOONMAAK TAKE VERRIG HET. NADAT HY WEGGENEEM IS MOES EK ALLES SELF DOEN EN HET MNR. MANDELLA DIT DUIDELIK GESTEL DAT DIT GENOEG IS EK SY KOS MOET VOORBEREI EN DAT HY DIE SKOTTELGOED SOU WAS. EK WOU NOG TEESTRIBBEL MAAR HY
WAS BAIE BESLIS.

EK HET OOK OP SY VERSOEK VIR HOM GEWYS HOE OM MET DIE
OUTOMATIESE WASMASJIEN, TUIMELDROER EN MIKROGOLF OOND TE WERK. DIE MIKROGOLF HET HOM VERAL GEIMPONEER OMDAT DIE FEIT DAT WATER IN N HOUER GEKOOK KAN WORD MAAR DIE HOUER SELF NIE WARM IS NIE. DIT HET HOM DAN OOK GROOT PLESIER VERSKAF OM VERAL SY MAATS VAN ROBBENE ILAND EN POLLSMOOR WAT HOM BE SOEK HET SE REAKSIES WAARTENEEM WANNEER HULLE O[P SY VERSOEK DIE BEKER NEEM EN DAN
HUL VINGER IN DIE WATER DRUK.

10 DESEMBER 1988: EERWAARDE SIMONS BESOEK. EK BEDIEN HULLE MET TEE WAARNA HULLE LEKKER GESELS.

13 DESEMBER 1988: WINNIE (VROU), ZINZIE (DOGTER) EN TWEE KLEIN KINDERS BESOEK.

14 DESEMBER 1988: GENERAAL SMIT, BRIGADIER COETZEE EN KOLONEL SMIT VAN DIE VEILIGHEIDSPOLISIE, BESOEK.

15 DESEMBER 1988: NEEM MNR. MANDELLA NA TYGERBERG HOSPITAAL OM SY Oë TE LAAT TOETS BY PROFESSOR VAN ROOYEN.

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related subjects

Related people and organizations

Related genres

Related places