page 9 - My Life with Nelson Mandela (page 1) [swart_jack swart's life story_009.jpg]

Identity area

Reference code

ZA COM NMAP 2012/32-7-2-9

Title

My Life with Nelson Mandela (page 1) [swart_jack swart's life story_009.jpg]

Date(s)

  • 1988-12-7 to 1990-02-11 (Creation)

Level of description

page

Extent and medium

1 digital image
1.64 MB

Context area

Name of creator

Biographical history

Archival history

Immediate source of acquisition or transfer

Jack Swart

Content and structure area

Scope and content

Page 1 (typed) of Swart's Life Story.

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Access by permission of the Nelson Mandela Centre of Memory

Conditions governing reproduction

Language of material

  • Afrikaans

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

MY LEWE SAAM MET NELSON MANDELA VANAF 7 DES. 88 TOT 11 FEB. 90

DIT WAS OP N SONDAG- OGGEND VROEG IN DESEMBER TYDENS DIE AFSLUITING VAN VICTOR VERSTER SE SONDAGSKOOL DAT IEMAND MY KOM ROEP EN MEEGEDEEL HET DAT DIE BEVELVOERENDE OFFISIER MY WIL SPREEK.

EK WAS ONMIDDELLIK BEKOMMERD WANT OM DIREK DEUR DIE B/O ONTBIED TE WORD IS AL KLAAR IETS OM OOR BEKOMMERD TE WEES EN DAN NOG OP N SONDAG. MY GEDAGTES HET GEDWAAL VAN N MOONTLIKE OORPLASING TOT N OORTREDING WAARVAN EK NIE BEWUS WAS NIE.

DIE EERSTE PERSOON WAT EK IN DIE KANTOORGANG OP PAD NA DIE B/O SE KANTOOR RAAKGELOOP HET WAS ALEC CONRADIE N MEDIESE ORDENANS. HY WAS OOK ONTBIED EN HET GEDINK HY IS OORGEPLAAS.

ALEC IS EERSTE INGEROEP EN HET MET DIE UITKOMSLAG NET VIR MY GESE,DIT IS SO IETS.

GROOT WAS MY VERBASING TOE MY BEURT KOM EN DIE B/O MY MEEDEEL DAT GEV. NELSON MANDELLA NA V. V. OORGEPLAAS GAAN WORD EN EK VERANTWOORDELIK VIR DIE HUISHOUDING GAAN WEES. N SPESIFIEKE DATUM WAS NIE BESKIKBAAR NIE EN IS EK SLEGS MEEGEDEEL DAT HY OP NUWE PLAAS AANGEHOU GAAN WORD. ALLES WAS EGTER STRENG VERTROULIK EN MAG EK MET NIEMAND HIEROOR PRAAT NIE, WAT NATUURLIK BAIE MOEILIK
WAS WANT ALMAL WOU TOE EK BY DIE SONDAGSKOOL AFSLUITING TERUG WAS, EK HET OOK MAAR SOOS ALEC GESE DAT EK OORGEPLAAS IS.

EK WAS NIE N KEUSE GEGEE NIE EN OMDAT EK OP DAARDIE STADIUM DIE POS VAN KOMMANDOMENTELE BEHEER OFFISIER VOEDINGSDIENSTE BEKLEE HET, WAS EK NIE SEKER OF EK KWAAD OF BLY MOES WEES NIE.

MAANDAG DESEMbER 1988 HET N OPDRAG VANAF H/K GEKOM WAT GESE HET DAT DIE HELE HUIS VOOR 7 DES. VOLLEDIG GEMEUBILEER MOET WEES MET MEUBELS, GORDYNE,BREEKWARE LINNE ENS.

EKSELF, DIE B/V., MEV. KEULDER, MEV. ALBERTS, KOL. ALBERTS EN MNR.------ VAN N.I. WAS GETAAK OM DIE AANKOPE TE DOEN.

ONS HET BEGIN BY MORKELS IN DIE PAARL. MNR. ---- WOU BY DIE
VERKOOPS DAME WEET WATTER PERSENTASIE AFSLAG SY KAN GEE OP N AAN KOPE VAN +- R60000-00. NA RAADPLEGING MET HAAR HOOFKANTOOR WOU SY WEET HOEVEEL VAN DIE AANKOPE ELEKTRIESE WARE GAAN WEES EN HOEVEEL ANDER ITEMS. MNR. HET HOM DUIDELIK VERERG, DANKIE GESE EN UITGESTAP.

DIE MEUBELS IS TOE AANGEKOOP BY BRADLOWS, TAFELBERG, HYPERMARK EN CHECKERS WAREHOUSE

N INTBRESANTE INSIDENT HET BY BRADLOWS PLAASGEVIND WAAR ONS ALMAL BEHALWE MNR I BESLUIT HET OP N PRAGTIGE RIEMPIESTOEL EETKAMERSTEL. MNR M WOU VAN ONS WEET OF ONS DINK N SWART MAN SAL HOU VAN N RIEMPIESTEL WAT ERG BOERS IS, ONS HET TOEGEGEE DAT ONS NIE DAARAAN GEDINK HET NIE.

DIE HUIS WAS BETYDS GEMEUBILEER EN HET ONS NOU NET GEWAG VIR DIE GEVANGENE OM TE KOM.

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related subjects

Related people and organizations

Related genres

Related places